Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jacques Pauw ontvang doodsdreigemente – soos hulle sê, die waarheid maak seer

Die joernalis en skrywer, Jacques Pauw, het verskeie doodsdreigemente ontvang na die bekendstelling van sy boek “The President’s Keepers”. In die boek praat hy oor Jacob Zuma se beweerde belastingontduiking en “onderhandelings” met boewe. Hy ontbloot ‘n beweerde aksie waarin Zuma gepoog het om sy R63 miljoen belastingrekening onder die mat te vee asook die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pieter Mulder: “Belastingondersoek net ‘n rookskerm”

Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het aangekondig dat ‘n kommissie aangestel gaan word om institusionele swakhede by die SAID te ondersoek, en wat die redes is vir die onderverhaling van byna R61 miljard in belasting. Die onderverhaling van belasting is waarskynlik net ʼn rookskerm waarom Gigaba die ondersoek gelas het, glo dr. Pieter Mulder, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!