Boer van Theunissen-distrik 4maal met tuinvurk gesteek tydens aanval

ʼn Boer van die Theunissen-distrik in die Vrystaat is Donderdag tydens ʼn aanval op sy plaas vier keer met vermoedelik ʼn tuinvurk in sy gesig en rug gesteek. Louis Kotze en sy vriendin is omstreeks 18:20 in sy huis op sy plaas Kopfbrunen deur drie verdagtes oorval net nadat hulle op die plaas aangekom het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!