TLU SA – Boere sal self oor hulle grond besluit

Die boere, wat hulle grond al vir eeue wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met boere se grond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen.

Daarom sal geen voorstel of gepoogde ooreenkoms wettig of aanvaarbaar wees as boere nie self, en in besonder die hoofrolspeler, is sodanige gesprek is nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aankondiging oor Grondonteiening wyd verwerp

Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het Ramaphosa se stelling beskryf as “onnadenkende emosie wat die oorhand gekry het”. Hy sê dit behoort elke verantwoordelike landsburger tot onrus te stem. “Dit is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!