Jongboere in ons land beplan ‘n konferensie om te besin oor toekoms

TLU SA se jongboere hou eersdaags weer hulle konferensie onder die tema: “Wat hou die toekoms vir die volgende generasie in?”

Die konferensie vind plaas by Lezar Opstal net buite Heidelberg in Gauteng op 15 Maart 2018.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kommandowurms steek kop uit in Noord-Transvaal

TLU SA se Noordstreek het ‘n waarskuwing aan boere uitgereik om op die uitkyk te wees vir die gevreesde Herfs Kommandowurm. Daar is reeds van die wurms opgemerk in die Sterkrivier, Cresy en Immerpan areas in die Waterberg Streek van Limpopo. Boere word ernstig versoek om enige voorkoms van die wurms onmiddelik aan te meld […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere moet kwart van hulle plase vir SEB afstaan

Die onlangse aankondiging deur die ANC regime dat die Kode vir Swart Ekonomiese Bemagtiging aangepas word sodat minstens ‘n kwart van elke boerdery voortaan in swart besit moet wees indien daar produkte aan die regering verskaf word, het bepaalde uitwerking op kleiner boerderye wat ‘n omset tussen R10 miljoen en R50 miljoen het. Dit is bekendgemaak in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika

Teen Vrydag, 15 Desember 2017, was daar reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika, volgens die TLU SA. *Mnr. Louis Meintjies, voorsitter van die TLU SA, sê hoewel 2017 nog nie verby is nie, is die misdaadsyfer reeds hoër as dié van 2016*. *Verlede jaar was daar 71 plaasmoorde en 369 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

TLU SA Noord bedank publiek vir ondersteuning

Om te kan boer, is ‘n Godgegewe voorreg. Om te kan boer, moet mens positief ingesteld wees. Om te kan boer, moet mens geloof hê. Om te kan boer, moet mens paraat wees. En om te kan boer, moet mens soms maar bietjie dikvellig wees. Dit is waarom ons kommersiële boere jaar na jaar voortgaan. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

25 miljoen hektaar landbougrond in swart boere se besit

Swart besit van landbougrond het sedert 1994 met 26,7% toegeneem. Dit blyk uit Agri Developments Solutions se nuutste oudit van oordrag van landbougrond, en bevestig TLU SA se stelling lank gelede reeds dat blankes nie meer die hoeveelheid grond besit wat die regering wil glo nie. Die grondoudit meld egter nie hoeveel grond die staat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog een van ons bejaardes word vermoor deur terroriste

Die gemeenskap van Warmbad is woedend nadat die 73-jarige mevrou Pat Peterson tydens ‘n plaasaanval vermoor is, en haar 82-jarige man, Robert, in die gesig geskiet is deur die terroriste. Vier terroriste het die huis binnegegaan. Die egpaar het hulleself toegesluit agter ‘n stewige traliehek in die gang en het dus probeer wegkom. Die terroriste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skoenmaker hou by jou lees – Almal wat hulle mond vol het oor grond, moet hulleself dalk eerder by hulle vakgebiede bepaal

Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere. Veral as dit kom by grond. TLU SA, het al lankal daarop gewys dat mense wat niks van landbou of grond weet nie, dikwels die meeste te sê het oor juis grond en grondbesit. Tereg het hulle al […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noodroep: Boere beveilig julleself, skerp jou sekuriteit op

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven Vermaak, na die gewelddadige tydperk wat in Augustus 2017 beleef is met 34 plaasaanvalle en 8 moorde. “Elke boer en plaasbewoner moet gaan kyk en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar moet gewerk word aan nuwe borgstelsel vir plaasaanvalers – TLU SA

TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing. Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle vorm deel van ‘n sindikaat wat plase aanval. Die adjunkpresident van TLU SA, mnr. Henry Geldenhuys, sê hy wil die polisie gelukwens met die arrestasie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!