Gariep Kunstefees in die spervuur – EFF-raadslid bestempel dit as ’n “wit fees”

Raadslede van die EFF en ANC het verlede week op ’n raadsvergadering van die Sol Plaatje-munisipaliteit gedreig om die Gariep Kunstefees se geldkraan toe te draai. Die fees, wat jaarliks duisende besoekers na die Diamantstad trek en as een van die toerismehoogtepunte in die Noord-Kaap bestempel word, het in 2017 ’n bedrag van R1,6 miljoen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!