‘Transitorower’ in blouligvoertuig betrap

ʼn Vermeende transitorower is in die Johannesburgse sakesentrum in hegtenis geneem toe hy met ʼn motor met flitsende blou ligte rondgery het. Kapt. Kay Makhubele, woordvoerder van die polisie, het gesê polisiebeamptes was Dinsdag besig met roetinepatrollie toe hulle ʼn verdagte silwer Mercedes Benz-motor met flitsende blou ligte en ʼn sirene opgemerk het. Hulle het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!