Trillian bestuurder bevestig Eskom bedrog

Mosilo Mothep het tydens die parlementêre ondersoek na staatskaping getuig hoe Trillian Capital Partners werk ter waarde van R900 miljoen gedoen het vir Eskom sonder enige formele kontrak, terwyl hul R93 miljoen “betaal” is deur Transnet vir geen dienste gelewer. Trillian se hoofuitvoerende beampte, Eric Wood, het volgens Mothep aan die spits gestaan van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!