Transnet direkteure aangekla oor pensioene

Nuwe inligting oor maatskappye met Gupta-konneksies se stroping van Transnet-werkers se aftreefondse het daartoe gelei dat die VF Plus die trustees wat op die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) se raad dien en wat direkteure is van Transnet, gaan verkla by die Maatskappyekommissie en versoek dat hulle onbevoeg verklaar word om as direkteure te dien. Adv. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eskom word soos spaza-winkel bedryf – Jy betaal Guptas deur elektrisiteit

Dit kan nie langer geduld word dat die Guptas Eskom soos hul eie spaza-winkel bedryf nie en ʼn moratorium moet op alle kragverhogings geplaas word totdat ʼn behoorlike strafregtelike ondersoek na die nes van korrupsie en bedrog by die kragvoorsiener gedoen is, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. In die jongste verwikkeling […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!