Tshwane skryf R400 m. se skuld af in arm gemeenskappe – is dit van toepassing op almal of net aan die voorheen benadeelde groepe?

Die Tshwane-metro het byna R400 miljoen in onverhaalbare skuld afgeskryf. Solly Msimanga, uitvoerende burgemeester, sê deur dié skuld af te skryf voer hy sy belofte uit om die lot van armes in die hoofstad van Suid-Afrika aan te pak. “Nadat ek as burgemeester aangestel is, het ek namens die DA-administrasie belowe om dit te doen. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Taxi betogings raak gewelddadig in Pretoria – Ons Verskaf Belangrike Dienste – kan nie verkeersboetes te betaal

“Ons verskaf belangrike dienste. Om ons te vra om verkeersboetes te betaal sou onredelik wees!” So sê ’n taxibestuurder wat homself net as Themba voorgestel het. Themba was een van die honderde taxibestuurders wat van vroeg Woensdagoggend die paaie by Mabopane en die naburige Soshanguve in die noorde van die stad afgesper en doelbewus stadig […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!