Boer van Kinross vermoor en in sy uitgebrande bakkie gevind

KINROSS – Kinross polisie het bevestig dat ‘n boer van die omgewing Saterdag, 19 Augustus vermoor is. Mense het ‘n veldbrand tussen 9nm en 10nm aangemeld en die boer langs wie se lyndraad dit was, het ondersoek ingestel. Hy het op ‘n uitgebrande bakkie met ‘n lyk binne-in afgekom. Omdat die lyk erg verbrand is, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!