Staatsbeheerde instansies is laat betalers

Minister Lynne Brown van openbare ondernemings het op navraag bevestig dat Denel, die staatsbeheerde wapen vervaardiger, se skuld in begin November R687 miljoen beloop het. Daarvan was R266 miljoen se uitstaande skuld ouer as 30 dae, R86 miljoen ouer as 60 dae, R185 miljoen ouer as 90 dae en R151 miljoen ouers as 120 dae. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Guptas se vlerke geknip – SAL nou hul voorland en nie meer privaat straler

Die berugte Indiese familie gaan dalk met SAL moet vlieg as hul nie die agterstallige betalings doen op hul privaat straler nie, wat bekend staan as ZS-OAK. ‘n Kanadese regerings uitvoer agentskap (EDC) het begin met regsaksie teen die Guptas omdat hul nie hul paaiemente betaal nie. Volgens berigte is die uitstaande skuld op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Probleme op die horison vir Universiteit

Die Universiteit van Kaapstad sit met ‘n beplande “staking” waar studente en unie werkers dreig om teen Donderdag die universiteit te “sluit”. Studente met uitstaande skuld en werkers wat uitgekontrakteer is vorm die kern van die protes. By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie dreig probleme waar vier studenteleiers in ‘n tugverhoor betrokke is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!