Veertienjarige meisie as bruid aan Pensioenaris verkoop en gedwing om as vrou vir hom op te tree – Siek verby!!!

ʼn 62-jarige man en vrou het Donderdag in die hof verskyn op aanklagte van mensehandel. Kapt. Anelisa Feni , woordvoerder van die Valke het gesê die twee is Maandag in Stanger in KwaZulu-Natal vasgetrek. Volgens Feni is hulle die tweede en derde verdagtes wat vir die spesifieke saak vasgetrek word. “Die eerste verdagte (61) is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!