Kovsies verduidelik oor ‘ 20 ton Afrikaanse boeke’ by skrootwerf

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Dinsdag gesê gerugte dat hy 20 ton Afrikaanse boeke na ʼn ashoop verwyder het om verpulp te word, is onwaar. Dit volg nadat foto’s van dié boeke wat na bewering by ʼn skrootwerf afgelaai is om vernietig te word, die wenkbroue van akademici en talle op sosiale media […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Universiteit van die Vrystaat ‘is voorbereid op ontwrigting’ – akademiese aktiwiteite word veruil vir misdaad

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is gereed sou betogings weer op sy kampusse opvlam. Lacea Loader, direkteur: kommunikasie en handelsmerkbestuur aan die UV, het Donderdag gesê die UV het gebeurlikheidsplanne en veiligheidsmaatreëls reg sou ontwrigting weer voorkom. Klasse op die UV se Qwaqwa-kampus is Woensdag gestaak nadat ’n groep studente die hoofingang na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!