Chaos toe Shosholoza Meyl-trein ontspoor in Vrystaat

Talle mense is vermoedelik beseer nadat die Shosholoza Meyl-trein Donderdagoggend net buite Kroonstad in die Vrystaat ontspoor het. ʼn Video wat na die ongeluk geneem is toon hoe verskeie van die treintrokke aan die brand geslaan het terwyl ander omgeslaan het. Tiaan Esterhuizen, wat een van die passasiers op die trein was toe die voorval […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

36 Vakansiegangers van Nederland word aangeval en beroof tussen lughawe en hul hotel in JHB

Wat ‘n droomreis moes wees, het gou in ‘n toneel uit ‘n lelike aksiefilm geëindig na ‘n groep van 36 Hollanders hierdie naweek in Suid-Afrika aangeval en beroog is toe hulle van die lughawe na hul Johannesburgse hotel op pad was. Die groep het geld by die lughawe getrek vir die eerste paar dae van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!