OOD en Valke slaan toe op eertydse waarnemende kommissaris van polisie, Phahlane

In ‘n gesamentlike operasie het die Valke en die Onafhanklike Ondersoek Direktoraat (OOD) op sewe eiendomme toegeslaan. Die eiendomme word verbind met die vorige waarnemende kommissaris van polisie, Khomotso Phahlane, en ‘n SAPD kontrakteur, Keith Keating. Keating se maatskappy, Forensic Data Analyst, het meer as R5 miljard se kontrakte ontvang van SAPD sedert 2010. OOD […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Topbestuurder van SAID geskors oor R1 m. – kry bonus van R930 000

‘n Topbestuurder by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wat vir byna ’n jaar lank geskors was weens ’n ondersoek dat meer as R1 miljoen onregmatig in sy persoonlike bankrekening inbetaal is, het ’n bonus van R930 000 gekry. Dit is in die SAID se jaarverslag vir die 2016-’17-boekjaar bekend gemaak wat Woensdag by die parlement ingedien […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top “polisie” word nou opgeroep deur Mbalula

Die minister van polisie het sowel 600 lede van die sogenaamde Nie-Statutêre Magte (NSM) opgeroep het na ‘n vergadering eerskomende Vrydag. Die doel van die vergadering is om bevorderings te bespreek en vrese bestaan dat Mbalula diesulkes se lojaliteit wil “koop” voor die Desember ANC verkiesing asook die 2019 verkiesing. Die oproep sluit ook lede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF kry spoor van ‘verlore R26 m.’ in Noord-Kaap

Die Noord-Kaapse EFF reken hulle het die spoor van die “verlore R26 miljoen” gevind wat glo wederregtelik gebruik is om vir die provinsiale ANC-konferensie in Mei te betaal. Shadrack Tlhaole, provinsiale voorsitter van die EFF, sê hulle het pakke dokumente wat hulle aan die Valke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wil oorhandig. Die EFF sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit gons oor gesteelde voertuie in munisipale stoor

Vrede in die Vrystaat is weer in omstredenheid gehul nadat ses splinternuwe gesteelde Range Rovers ter waarde van R9 miljoen in ’n munisipale stoor gevind is. Volgens kapt. S’fiso Nyakane, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat, word ’n saak van bedrog ondersoek. Foto’s van die swart Range Rovers doen sedert Dinsdag die ronde op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige beampte vasgetrek oor vervalste permitte aan buitelanders

ʼn 34-jarige vrou is Vrydag deur die Valke se teenkorrupsie-eenheid vasgetrek vir die uitreiking van vervalste permitte. Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het gesê die vrou was ʼn voormalige beampte van die departement van binnelandse sake. “Die verdagte van Kensington naby Kaapstad het glo in 2015 die departement se administratiewe stelsel gemanipuleer en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Limpopo amptenare vermors R166 miljoen

Dit het aan die lig gekom dat amptenare van Limpopo R166 miljoen betaal het vir ‘n stuk grond wat slegs R8 miljoen werd is. Die amptenare betrokke beskuldig die LUK vir Koöperatiewe Menslike plasing en tradisionele sake, Makoma Makhurupetje, dat sy druk uitgeoefen het om die transaksie deur te voer. Die Valke ondersoek tans die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Bevelvoerder van Valke steel glo R500 000

Die bevelvoerder van die Valke se teenkorrupsie-eenheid in Mpumalanga is in hegtenis geneem op aanklagte dat hy byna ’n halfmiljoen rand gesteel het. Kapt. Richard Nkwanyana (48) het hom Maandag aan lede van die Valke se georganiseerde misdaadeenheid oorgegee. Hy word daarvan beskuldig dat hy R439 900 wat in die Valke se bewaring was in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Arsenaal wapens in besit gekry van Panjo die tier se baas

Die eienaar van Panjo die tier sal Vrydag in Springs formeel om borgtog aansoek doen nadat hy in ’n polisieklopjag met handgranate, springstof en sowat 1,5 miljoen koeëls vir drie verskillende soorte gewere in hegtenis geneem is. Augusto Perreira Fernandes (65) het Donderdag vlugtig in die landdroshof in Springs op voorlopige aanklagte van oortredings van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!