Motoris is op video vasgevang waar sy rassistiese beledigings aan ʼn veiligheidswag toesnou

ʼn Motoris wat op video vasgevang is waar sy rassistiese beledigings aan ʼn veiligheidswag toesnou, kan moontlik binnekort strafregtelike aanklagte in die gesig staar.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

54 leerders glo by skool in Soweto seksueel aangerand

Die Gautengse departement van onderwys het Woensdag gesê berading sal aan leerders verskaf word by ʼn laerskool in die provinsie waar ʼn veiligheidswag na bewering 54 leerders by dié skool seksueel aangerand het. Steve Mabona, woordvoerder van die departement, het in ʼn verklaring gesê die beweerde seksuele aanranding by die AB Xuma Primary School in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!