Belastingbetalers hoes vir Dlamini-Zuma se veiligheid

Die VF Plus het bekend gemaak dit het belastingbetalers sedert November verlede jaar al byna R800 000 gekos om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma se bloulig-brigade en veiligheid te finansier in haar veldtog om president van die ANC en moontlik ook van Suid-Afrika te word. Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het gesê dié inligting […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma se eks Nkosazana Dlamini-Zuma ook met Guptas verbind

Dit het aan die lig gekom dat Nkosazana Dlamini-Zuma ook bakhand gestaan het by die Gupta broers. Sy het hulle skynbaar gevra om te betaal vir ‘n besigheidsklas kaartjie vir ‘n verslaggewer vanuit Kameroen terwyl sy besig was in 2012 met haar veldtog om Afrika-Unie voorsitter te word. In die gelekte e-posse kom Des van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig

“Ons siele is nie te koop nie.” Dít is die boodskap van die sogenaamde #BlackMonday-veldtog waardeur daar ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen word om vandag swart aan te trek om hul ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig oor pres. Jacob Zuma se omstrede kabinetskommeling te demonstreer. Die veldtog […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!