Kleiner maar duurder – verbruikers moet maar hoes

Die verbruiker word weereens ingedoen met die formaat waarin sekere kommoditeite aangebied word. Koeldrank verspreiders het reeds weggedoen met hul blikkies van 340ml inhoudsmaat en dit vervang met houers van 330ml. Nou word die 500ml houer vervang net ‘n 400ml plastiese houer. Die verskoning wat aangevoer word is dat verbruikers se suikerinhoud sodoende verlaag word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pick n Pay beskuldig die verbruikers vir pakette

Pick n Pay is steeds besig om te herstel van sy program waar vrywillige skeidingspakkette aangebied is aan werknemers. Tien persent van sy werksmag is pakkette aangebied wat die maatskappy bykans R200 miljoen gekos het. Verkope is op met 1,6% maar Shoprite toon ‘n 5% styging in sy verkope. Pick n Pay het ‘n rekeningfasiliteit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n petrol prys skok, is die markte dan so sleg, hoekom is die buurlande se pryse dan nie so hoog nie.

Nog ‘n prysskok wag op verbruikers in Oktober. Die Outomobiel Assosiasie reken dat die prys van petrol met 35 sent per liter kan styg en dié van diesel met 33 sent per liter. Dit sal die derde agtereenvolgende verhoging wees, en die verhoging kan brandstofpryse tot die hoogste vlakke in drie jaar lig. Die rede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!