Ses terroriste slaan toe op nóg ʼn Vrystaat-plaas

Ses gewapende mans het Maandagoggend ʼn bejaarde egpaar, onderskeidelik 80 en 85 jaar oud, op hul plaas in die Odendaalsrus-omgewing in die Vrystaat aangeval en beroof. Dit was die sesde aanval op ʼn plaas of kleinhoewe sedert Saterdag. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder vir die Vrystaat, het aan Maroela Media gesê die verdagtes het ʼn venster […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende Afrikaanse sangeres erg geskok na skote klap tydend huisroof

Die sangeres Elizma Theron sê sy en haar gesin is erg geruk nadat twee mans Woensdag in die vroeë oggendure by hul huis in ʼn veiligheidskompleks in Pretoria-Oos ingebreek het. Theron het Woensdag aan Maroela Media vertel hoewel sy en haar man, Nico, hul kinders Eli-zé (3) en NJ (1) en die res van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man op Balfour-plaas,Mpumalanga geskiet tydens plaasaanval

ʼn Man is Vrydagaand glo sonder enige waarskuwing geskiet toe hy by sy huis op ʼn plaas in die Balfour-distrik in Mpumalanga ingestap het. Kol. Mtsholi Bhembe, woordvoerder van die polisie, het gesê David Streicher is ná die voorval na ʼn hospitaal gehaas. Volgens inligting op sosiale media is David in sy gesig geskiet, maar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dubble moordsaak in Mosselbaai word voortgesit sonder hoof verdagte

Hierdie saak is geklassifiseer as die “Prioriteitsgeval” vir die Mosselbaai-speurders toe hulle vir die eerste maal in Junie 2016 ondervra is. Die verklaring is uitgereik deur die speurders kort na hul  die vermoorde  paar se oorskotte by hul huis in die dorpie Groot Brak Rivier ontdek het waar hulle al vir meer as 20 jaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grace Mugabe op soek – SA Polisie op hoë gereedheid indien sy land sou verlaat

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens monitor Grace Mugabe, vrou van die Zimbabwiese president Robert Mugabe, wat daarvan beskuldig word dat sy twee jong vroue in Johannesburg aangerand het, om seker te maak dat sy nie die land verlaat nie, het polisieminister Fikile Mbalula Donderdag gesê. Hy het gesê daar is “geen manier” wat pres. Mugabe se vrou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vliegtuig by OR Tambo Internationaale Lughawe voorgekeer om man in hegtenis te neem

ʼn Vliegtuig wat Woensdag op pad was om by die OR Tambo Internasionale Lughawe op te styg, moes op die nippertjie omdraai en na sy parkeerplek terugkeer sodat ʼn man wat aan boord was in hegtenis geneem kon word. Brig. Vishnu Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê twee speurders van die SAPD het lugvaartveiligheidspersoneel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!