Ses terroriste slaan toe op nóg ʼn Vrystaat-plaas

Ses gewapende mans het Maandagoggend ʼn bejaarde egpaar, onderskeidelik 80 en 85 jaar oud, op hul plaas in die Odendaalsrus-omgewing in die Vrystaat aangeval en beroof. Dit was die sesde aanval op ʼn plaas of kleinhoewe sedert Saterdag. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder vir die Vrystaat, het aan Maroela Media gesê die verdagtes het ʼn venster […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende Afrikaanse sangeres erg geskok na skote klap tydend huisroof

Die sangeres Elizma Theron sê sy en haar gesin is erg geruk nadat twee mans Woensdag in die vroeë oggendure by hul huis in ʼn veiligheidskompleks in Pretoria-Oos ingebreek het. Theron het Woensdag aan Maroela Media vertel hoewel sy en haar man, Nico, hul kinders Eli-zé (3) en NJ (1) en die res van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man op Balfour-plaas,Mpumalanga geskiet tydens plaasaanval

ʼn Man is Vrydagaand glo sonder enige waarskuwing geskiet toe hy by sy huis op ʼn plaas in die Balfour-distrik in Mpumalanga ingestap het. Kol. Mtsholi Bhembe, woordvoerder van die polisie, het gesê David Streicher is ná die voorval na ʼn hospitaal gehaas. Volgens inligting op sosiale media is David in sy gesig geskiet, maar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lughawe misdaad verby? – Sien is glo

Volgens die minister van polisie, Fikele Mbalula , is die dae verby van misdaad by lughawens nadat ses verdagtes gearresteer is die naweek. Die verdagtes is gearresteer in verband met die rooftog op buitelandse diplomate wat in die land aangekom het, en wat van die lughawe af agtervolg is. Enkele weke gelede was dit selfs […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dubble moordsaak in Mosselbaai word voortgesit sonder hoof verdagte

Hierdie saak is geklassifiseer as die “Prioriteitsgeval” vir die Mosselbaai-speurders toe hulle vir die eerste maal in Junie 2016 ondervra is. Die verklaring is uitgereik deur die speurders kort na hul  die vermoorde  paar se oorskotte by hul huis in die dorpie Groot Brak Rivier ontdek het waar hulle al vir meer as 20 jaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar van Louis Trichardt oorleef wrede aanval op kleinhoewe

Jack Oosthuysen en sy vrou Linda van Louis Trichardt se emosies was Woensdagmiddag nog rou. Die Zoutpansberger het enkele ure nadat hulle wreed aangeval is, met Jack se suster, Annamarie Bothma, gesels oor die aanval in die egpaar se huis op hulle Rondebosch kleinhoewe net buite Louis Trichardt. Annamarie het gevra dat inwoners saam met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde van Springs met middel ingespuit, vasgebind en beroof

ʼn Bejaarde vrou van Springs in Gauteng is van ʼn groot bedrag geld beroof nadat sy in haar huis oorval en met ʼn onbekende middel ingespuit is. Kapt. Thivhulawi Tshilate, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het Dinsdagaand omstreeks 21:30 in Snymanlaan plaasgevind. “Die 75-jarige vrou is in haar blyplek deur onbekende verdagtes oorval wat haar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Upington – Bejaarde egpaar op hoewe oorrompel en aangerand

’n Bejaarde egpaar van Klippunt, sowat 15 km buite Upington, is Vrydagaand in hul huis op ’n hoewe oorrompel en wreed aangerand. Sanette en Willem Louw is glo deur drie mans en ’n vrou by hul huis ingewag. Volgens ’n vriend van die egpaar, Jaco Van Rooyen, het Willem Louw Vrydagaand ná werk eerste by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!