Noordwes provinsie in puin, nogtans klou Supra Mahumapelo aan sy amp

Terwyl die Noordwes provinsie aan die brand is omdat inwoners wil het dat die premier, Supra Mahumapelo, moet vertrek, klou hy aan die mag op ‘n soortgelyke wyse waarop Jacob Zuma aan sy mag geklou het, voordat hy uiteindelik verwyder is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Meningsverskille oor aankondiging van gratis hoër onderwys

ANC-president Jacob Zuma se onverwagse aankondiging verlede week dat hoër onderwys volgende jaar vir sekere studente gratis sal wees, het gelei tot heelwat konsternasie en verwarring. Selfs Malusi Gigaba, die minister van finansies wat die geld daarvoor beskikbaar moet stel, was onkant gevang aangesien Zuma dit die vooraf met hom bespreek het nie. Die bestuurshoof […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Burgemeester van Bethlehem betrap met R2,8 miljoen

Die burgemeester van Bethlehem, Lindiwe Makhalema, is betrap met R2,8 miljoen kontant in die bagasiebak van haar motor. Volgens berigte het ‘n plaaslike inwoner haar “verklik” by die polisie. Sy ontken egter die bewerings dat die geld gebruik is om afgevaardigdes in die streek om te koop. Volgens beweringe in die sosiale media moes sy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma strategie al hoe duideliker

ANC-president, Jacob Zuma, se ex-vrou gaan volgens ‘n aankodiging ingesweer word as ‘n lid van die parlement. Sy was voorheen minister in Zuma se kabinet totdat sy voorsitter van die Afrika-Unie geword het. Daar word druk bespiegel dat haar aanstelling kan lei tot ‘n kabinetskommeling, omdat Zuma haar as minister wil aanstel om haar kanse […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VVK – Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies kan dalk nog vanjaar plaasvind.

‘n Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies, kan moontlik nog selfs vanjaar plaasvind. Die aankondiging is die naweek gemaak deur die voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), mnr. Paul Kruger, gemaak by die openbare vergadering by Paardekraal in Krugersdorp. Mnr. Kruger het daarop gewys dat so ‘n verkiesing baie duur is en dat hulle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Watse bloedbad dink mnr. De Klerk het hy met sy oorgawe verhoed in 1994?

Op dieselfde dag dat Coligny weer die teiken word van swart rassiste wat blanke wonings en plase aanval en afbrand, verklaar FW de Klerk dat as hy en sy kornuite nie die pad sou gevolg het wat hulle sedert 1990 wel gevolg het nie, die land in ‘n bloedbad sou verval het. Sy woorde was […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum lê klag teen The Huffington Post na Shelley Garland debakel

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in dieselfde klag ook aangekla. Die klag handel oor The Huffington Post Suid-Afrika se publikasie en verdediging van ’n artikel genaamd “Could it be time to deny white men the franchise?” In die artikel word […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KAN ‘N WANTROUEMOSIE IN ZUMA HIERDIE KEER SLAAG?

Eerskomende Vrydag trek almal landwyd swart aan en hou optogte teen Zuma. Die DA se Mmusi Maimane hou koorsagtig vergadering met opposisiepartye om steun te werf vir ‘n wantrouemosie in Zuma en om te probeer om hom in ‘n staat van beskuldiging te stel. Wat beteken dit? Daar is drie moontlikhede: 1) ‘n Mosie van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Obama Lieg Weer vir die Skape om Hillary te Steun en Looi die “…isme’s” om Kiesers te Kul

Obama het alweer vir die kiesers (liberale skape) gelieg om Hillary Clinton se veldtog te ondersteun en soos gewoonlik looi hy die “…isme’s” om VSA se stemmers te kul, en die massa media versprei die leuens soos soetkoek. Selfs massa media soos SABC en Naspers in Suid Afrika is hard aan die werk om die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrika en die wêreld word deur skelms oorheers en ons aanbid hulle en hul skeppings

Politiek trek mense wat die kortpad na rykheid soek sonder om daarvoor te werk. Dit is beslis waar in Afrika, maar ook deesdae in die res van die wêreld. Meeste van die Europese Unie se politici word betaal vir hul verraaierskap van hul Nasie State… Hillary Clinton en haar voorlopers soos Obama, Bush ens.,  word […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika

Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaner Volksparty hou sy agste Kongres op 8 Oktober 2016 te Kempton Park

Die Afrikaner Volksparty hou sy agste kongres eersdags en rig ‘n uitnodiging aan almal en hul gesin om hierdie kongres by te woon. Die tema van die kongres hierdie jaar is: “Afrikaner Waarheen?”. AVP het hierdie tema gekies na aanleiding van die geweldige verwarring onder ons volk m.b.t. die pad vorentoe. Daar is soveel opinies, onbedoelde en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!