Vermiste fietsryer van Pretoria vermoor tydens oggendrit

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op Cecil du Toit, ʼn rekenaarspesialis van Pretoria wat vandag 51 jaar oud sou word, nie. Du Toit is Sondagoggend as vermis aangemeld toe hy nie na sy huis in Swartkops in Centurion teruggekeer het nie nadat hy met sy bergfiets gaan ry het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende spreker se man koelbloedig vermoor tydens huisbraak

Die bekende skrywer en motiveringspreker Nikki Bush se eggenoot, Simon is tydens ’n huisbraak doodgeskiet vir twee loopfone, twee horlosies en twee skootrekenaars. Simon Bush het Saterdag in die vroeë oggend uur sy lewe verloor nadat booswigte hom vermoor het tydens  ’n huisrooftog in Douglasdale in die noorde van Johannesburg. Die nuus is op sosiale media […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wyle dr. Pieter van Eeden, oud-kritikus van staalreus wreed vermoor

‘n Internasionaal bekende omgewingspesialis wat ook diep spore in die Vaaldriehoek getrap het, is in sy huis in Van Riebeeck Park, Kemptonpark, vermoor. Dr. Pieter van Eeden (54), wat in die vroeë jare 2000 aan Iscor in Vanderbijlpark verbonde was, se bebloede liggaam is Saterdag, 28 Oktober, in ‘n klerekas in sy huis aangetref. ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moord: Bejaarde se gesig ‘met mes in ’n kruis oopgesny’

’n Bejaarde vrou van Lichtenburg in Noordwes is Donderdag met ’n mes doodgesteek toe sy ’n man in haar huis betrap het. Elizabeth Kotze (73) se gesig is na verneem word “soos ’n kruis oopgesny, van onder tot bo en van links na regs.” Die moordenaar het toe glo haar mond met iets oopgedwing. Sers. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie wapens nogsteeds ‘n bron van bewapening van misdadigers

‘n Uitlating van die adjunk minister van Polisie wat bevestig dat wettige wapeneienaars nie die probleem in Suid Afrika is nie maar wel die polisie en weermag wat met wapens toegerus word om kwansuis landsburgers mee te beskerm! Dit laat opnuut die vraag ontstaan waarom die blankes geteister moet word oor vuurwapenlisensies. Die regime se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man van Oos-Kaap vermoor vrou, eet van haar vleis terwyl polisie op hom toeslaan

ʼn 23-jarige man van Mount Frere in die Oos-Kaap is gister in hegtenis geneem nadat hy na bewering ʼn jong vrou “met geweld” ontvoer, haar “grusaam” vermoor en toe glo dele van haar liggaam geëet het. Kapt. Edith Mjoko, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die jong vrou se ma, wat glo vanuit haar huis gesien het hoe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opvolg: Groot-Brakrivier moord – Man (27) skuldig aan Human-moord

Die beskuldigde in die dubbele moord op ’n egpaar van Groot-Brakrivier is Donderdag skuldig bevind op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede. Tamsanqa Sishuba (27) is in hegtenis geneem kort nadat die sogenaamde meesterbrein agter die moord, Lebohang Lekoro, oftewel Steven, vermoedelik landuit gevlug het. Hy word steeds deur die polisie gesoek en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Roedtan-moorde: Voormalige werknemer in hegtenis geneem -1 van 8 verdagtes

‘n Voormalige werknemer is een van agt mans wat in hegtenis geneem is ná die dubbele moord op die renosterboer Piet van Zyl (68) en sy vrou, Tilla (66), van Roedtan in Limpopo. Dié man, Vision Mbongwe, van Zimbabwe is Maandag in hegtenis geneem by die Entabeni-wildreservaat buite Mookgophong, waar hy gewerk het. Hy en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

MOORDENAAR OP PAROOL SLAAN WEER TOE!!!

‘n Treurspel het helder oordag in Bronville afgespeel toe ’n jong vrou deur haar vervreemde vriend voor van haar familielede vermoor is. Geraldine Lukas (34) is Saterdag (02/09) omstreeks 10:30 wreedaardig vermoor. Sy is ’n geruime tyd deur haar vervreemde vriend, Thomas Reeman (41), lastig geval en geteister. Dié twee was voorheen in ’n stormagtige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opvolg: Plaaslike boer, Anton Smuts se plek nou leeg nadat hy vermoor en verbrand is

Mnr. Anton Smuts is die boer van Kinross wat Saterdagaand aangeval, vermoor en verbrand is. Kinross Polisie het bevestig dat mnr. Anton Smuts Saterdag, 19 Augustus vermoor is. Hy is op sy plaas in die Kinross- en Lesliedistrik vermoor waarna sy liggaam agter die voorste sitplek van sy Club Cab-bakkie gelaai is. Sy moordenaars het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!