Sê Nee vir “Transformasie” sê AfriForum

Deur Kallie Kriel op 25 Augustus 2014 Die ANC het die afgelope 20 jaar daarin geslaag om die woord “transformasie” en die ideologiese inhoud wat dié party aan die woord gee, as ’n heilige koei in die openbare debat te vestig. Niemand durf dit waag om openlik daarteen standpunt in te neem nie. Die strategie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!