Microsoft Gee Afrikaans Hupstoot. Afrikaans Word Bygevoeg Vir Alle Microsoft Translator Programme.

Afrikaanse taal ondersteuning word bygevoeg by Microsoft Translator programme. Microsoft het teks ondersteuning bygevoeg vir die Afrikaanse taal vir alle weergawes van sy Translator programme, insluitend die een vir Windows 10 op ‘n rekenaar en selfoon. Microsoft het vandag aangekondig dat Afrikaans aansluit by die lys van 50+ teks vertaling tale wat ondersteun word deur Microsoft […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!