Afgelope 10 jaar is net 6% misdadigers veroordeel

Navorsing wat die ekonoom Mike Schüssler gedoen het aan die hand van ANC-president Cyril Ramaphosa se ontwikkelingsaanwysers, toon dat die veroordelingsyfer van alle misdade die afgelope tien jaar net 6% is. Terselfdertyd word misdaad al hoe minder aangemeld.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zumpie JR: “My pa is ‘n slagoffer van Wit Monopolie Kapitaal”

Jacob Zuma, wat nou vervolg gaan woord op sowat 700 klagte wat wissel van bedrog en geldwassery tot rampokkery, se seun Edward, is nou van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besig is met ‘n heksejag teen sy pa.

Volgend Zuma jnr. Word sy pa nou vervolg omdat hy hom teen wit monopolie kapitaal uitgespreek het.  Hy vra wat sy pa gedoen het om so behandel te word siende sy bydrae tot die “struggle”.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gesondheidsbase is in ‘n blik gedruk oor die Life Esidimeni Arbitrasie en nou verlaat hulle een-vir-een die sinkende skip

Die bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ʼn bewys dat daar nou van die sinkende skip afgespring word om verdere vervolging te probeer vermy, sê Philip van Staden, VF Plus-LPW in die Gautengse wetgewer. “Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionale Vervolgingsgesag:- Polisie Kommissaris Kgomotso Phahlane skotvry

Die sukkelende Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangekondig dat daar geen vervolging ingestel gaan word teen die vorige waarnemende polisie kommissaris, Kgomotso Phahlane, nie. Hy was ondersoek oor hoe hy ‘n huis van R8 miljoen kon bekostig, en dat hy na bewering gepeuter het met getuienis. Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat het op navraag gesê dat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vervolging van #SwartMaandag boere kan verhouding met polisie skaad

Daar is met die uiterste misnoeë kennis geneem dat daar vervolging ingestel word teen beweerde organiseerders van die sogenaamde Swart Maandag protesoptogte in die Limpopo provinsie. In Warmbad is mnr. Pieter Wagner aangesê om by die polisiekantoor aan te meld, waar hy aangekla is en waar sy vingerafdrukke geneem is asof hy ‘n misdadiger van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bulhond Gerrie Nel pak ʼn Zuma in eerste saak

Duduzane Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, blyk al weer in die sop te wees en dié keer het AfriForum se private vervolgingseenheid en sy hoof, adv. Gerrie Nel, hul visier op hom ingestel. Dit is egter nie gerugte van sy betrokkenheid by staatskaping of sy goeie verhouding met die Gupta-broers wat Nel op sy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrika ‘n land met dubbel standaarde: twee stelle reëls word op verskillende rassegroepe toegepas

Sommige sou dit verregaande vind om te oorweeg dat blatante vervolging op rassegrondslag in Suid Afrika sou kon voorkom. Onthou dat ons konstant met ‘n polities korrekte paranoia oor ‘n kamstige skuld uit die verlede gepeper word. Dit is totaal onverklaarbaar hoe ongebalanseerd dieselfde twee reëls op verskillende rassegroepe toegepas word. Skuldlas waarmee ons gebreinspoel […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skenking van Mandela-beeld ondersoek deur OB

Die Openbare Beskermer (OB) het op versoek van die VF Plus besluit om ongerymdhede te ondersoek rondom die Nelson Mandela-standbeeld van meer as R6 miljoen wat die Johannesburgse stadsraad verlede jaar aan die Palestynse stad Ramallah geskenk het, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus en partyleier in Gauteng. Dit volg nadat die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!