Oproepe om monument in Bloemfontein te red val op dooie ore – SA verloor sy erfenisstrukture stukkie-by-stukkie

’n Monument in Bloemfontein wat die Suid-Afrikaanse soldate gedenk wat op die SS Mendi omgekom het, word stelselmatig verwoes, terwyl bewaringskundiges se oproepe om die monument te red, op dowe ore val. Bronsplate is afgebreek van dié gedenknaald op Hoffmanplein waarop die name van die soldate verskyn wat 100 jaar gelede in die Eerste Wêreldoorlog […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Historiese stasiegebou van Bethlehem word in brand verwoes

Nadat die historiese stadsale van Bloemfontein en Wepener vroeër deur brande in puin gelê is, het die historiese stasiegebou van Bethlehem die derde gebou geword wat in ‘n brand verwoes is. Alhoewel die gebou al ‘n paar jaar gelede gedeeltelik beskadig is in ‘n brand, en daar geen moeite gedoen was om dit te herstel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!