VF Plus wil Zuma aanvat oor sy gesteelde beeste

Die VF Plus het die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, versoek om beweringe van omvangryke bedrog en korrupsie te ondersoek waarby onder andere die premier van Noordwes, mnr. Supra Mahumapelo, na bewering betrokke is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste is beëindig

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het uiteindelik besluit om die geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste te beëindig. VF plus se leier, dr. Pieter Groenewald, sê dit skep die geleentheid skep vir ʼn nuwe, permanente aanstelling in dié pos. Dr. Groenewald sê een van die grootste redes waarom misdaad in die land […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aankondiging oor Grondonteiening wyd verwerp

Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het Ramaphosa se stelling beskryf as “onnadenkende emosie wat die oorhand gekry het”. Hy sê dit behoort elke verantwoordelike landsburger tot onrus te stem. “Dit is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bob is uiteindelik uit, Zuma kan volg

Pres. Jacob Zuma en die ANC moet kennis neem dat kiesers se geduld op ʼn sekere punt wel opraak as hulle die slagoffers is wat in armoede moet leef weens die korrupsie en magsmisbruik van hul regering. Die vreedsame revolusie van Zimbabwe kan maklik oorspoel na SA. Dit was die standpunt van VF Plus se […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!