Ondersoek kom ná speurhoof seksvideo op WhatsApp stuur – nog ‘n Margaret sage!

“Vee dit onmiddellik uit.” Dit was die versoek van ’n Wes-Kaapse polisiegeneraal aan polisiebeamptes nadat hy ’n pornografiese videogreep op ’n polisie-WhatsApp-groep gestuur het. Die videogreep beeld ’n seksdaad tussen ’n onbekende man en ’n onbekende vrou uit. Dit is op of ná 13 Julie deur genl.maj. Patrick Mbotho, Wes-Kaapse speurhoof, aan verskeie polisiebeamptes gestuur. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!