Suid-Afrika onder Blanke Beheer was ‘n Reus wat nou gesneuwel het onder Kommunistiese Beheer

Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988. Die Witreus onder blanke beheer het gesneuwel onder Kommunistiese beheer. In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wêreld is ‘n rat voor die oë gedraai: Kyk na die feite (verwysing 1988 tensy anders […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Chaos teen Orde, Die Reus teen ANC, maar dit is die Volke wat moet betaal en ly.

Vanaand kyk ons na dinge en ontledings wat mens nie gewoonlik in die normale nuus sien nie en dalk stof tot nadenke kan wees. Ek wil net byvoeg dat die artikels gebruik in die programme nie noodwendig die siening van SAUK Nuus Radio is nie Artikel 1  “Onttrekking uit Internasionale Strafhof is tree dieper in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tyd vir Die Kaap, Federale Afrikaner Tuisland! Minderhede MOET saamstaan vir ons regte!

Luister na Pieter J. Marais, voormalige Kaapstad Burgermeester en Weskaap Premier, asook Hein Marx wat gesels met Dr. Carl Davis op SFM oor ‘n Federale beweging.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!