Sindikaat van Johannesburgse gevangenis smelt kragte saam met Vodacom ten opsigte van onwettige SIM-kaartomruilings

DIE VERSLAG WYS DUIDELIK DAT VODACOM VERANTWOORDELIK IS, MAAR HULLE WEIER STEEDS OM AANSPREEKLIKHEID VIR DIE BEDROG TE AANVAAR. Van Vodacom se oproepsentrumpersoneel werk saam met ’n sindikaat “in die Johannesburgse gevangenis” om onwettige SIM-kaartomruilings te doen, het die selfoondiensverskaffer in ’n ondersoek bevind. Die bevindings van die ondersoek het aan die lig gekom toe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Massiewe Bende Infiltreer Vodacom. Skelms Regeer, Ons Betaal, Besigheid Maak Wins en Die Wet is Dood

Die Valke wil nou die hulp van die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) inroep nadat hulle snuf in die neus gekry het van ’n massiewe sindikaat wat glo Vodacom geïnfiltreer het vir onwettige SIM-ruilings om internetbankbedrog te pleeg. Boonop het Rapport vandag onthul dat elektroniese bank­bedrog meer as verdubbel het sedert die vorige jaar. Die Suid-Afrikaanse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!