EFF: Raak ontslae van ‘Die Stem’ in Suid-Afrika se volkslied

“Die Stem” moet volgens die EFF uit Suid-Afrika se volkslied verwyder word omdat dit ’n “apartheidoorlogslied teen swart mense is wat in die vullisblik van die geskiedenis hoort”. Dít was Sondag dié party van Julius Malema se oproep op Erfenisdag. Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, sê verder in ’n verklaring “Die Stem”-gedeelte hoort nie in die trotse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!