Suid-Afrikaners is siek en sat vir plaasaanvalle

Die enjins het hard gedreun op Sondagmiddag, 8 Oktober, toe die 911 Riders vanaf Bela-Bela tot op Modimolle gery het om ’n memorandum aan die polisie te oorhandig om hulle aan te moedig om plaasmoorde te keer. Dié groep motorfietsryers het regdeur Limpopo gery en 21 polisiestasies besoek. Hulle het altesame 2 100 km afgelê. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n sinnelose moord na aanval op plaas in Wes-Kaap

Enkele ure nadat ʼn bejaarde man Vrydagaand op ʼn plaas buite Potchefstroom in Noordwes met ʼn haelgeweer doodgeskiet is, is nog ʼn man op ʼn plaas in die Wes-Kaap vermoor toe hy sy gesin wou beskerm. Kapt. FC van Wyk, polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap, het Sondag aan Maroela Media gesê die man is Saterdag teen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvalle – tyd om terug te slaan

Plaasaanvalle op blanke boere en hul gesinne gaan onverpoosd voort en hoewel presiese syfers nie beskikbaar is nie en moeilik beraambaar is, blyk dit uit deeglike navorsing wat Ditsem Nuus gedoen het dat daar sedert 1994 tot middel 2017 in totaal sowat 4 000 plaasaanvalle was, waarin 1 900 mense vermoor is, tallose lewenslank vermink […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval: ‘Lê plat of gaan dood’

LYDENBURG – “Lay down or die!” Dit is wat een van vier aanvallers Kuifie Mouton glo toegesnou het toe hy en sy vrou Karin Donderdag op hulle plaas in die Weltevreden-distrik oorval en beroof is. Daar was vier verdagtes. Twee was gewapen. Hulle het bly sê; “We know everything.” Steelburger/Lydenburg Nuus het die toneel besoek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brief: Plaasmoorde: Ons is op ons eie

Oor die afgelope 20 jaar is veels te veel landbouers op plase en kleinhoewes in SA aangeval en wreedaardig vermoor. Oor dieselfde tydperk is baie beloftes oor hulle beveiliging gemaak, strategiese beplanningsessies en dinkskrums is gehou. Baie nuwe ministers en kommissarisse van polisie het gekom, beloftes gemaak en toe weer verdwyn. In parlementêre debatte oor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ellisras-plaasmoord: ‘Iets in ons gemeenskap het gesterf’

Dr. Werner Emslie (55), ʼn geliefde algemene praktisyn van Lephalale (Ellisras) in Limpopo, is Woensdagaand op sy plaas buite die dorp doodgeskiet. Sy vrou, Mariëtte, is ook geskiet en in ʼn kritieke toestand in die hospitaal opgeneem. Danie Stander, ʼn lid van die gemeenskap, het hierdie brief geskryf na aanleiding van die voorval. Dit word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Waarheids-en – Versoeningskommissie was ‘n vermorsing van tyd en geld!!

Opinie stuk: Die Waarheids -en- Versoeningskommissie was net ‘n vermorsing van tyd en geld. Nie net was dit ‘n hekse jag op die blankes van Suid Afrika nie, maar die begin van blanke Volksmoord. Sedert die afhandeling van die WVK 17 jaar is Suid Afrika n bloedbad en raak net al erger. Hoekom het 37 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoord in Mid Illovo word beskryf as ‘n grutoneel en bloedbad: “dit was ‘n totale overkill”

Die toneel op die plaas Arniside in Mid Illovo, waar Craig Smith (70) Vrydag vermoor is, was glo ’n bloedbad. Volgens Ian Cameron, AfriForum se veiligheidshoof, het die polisie afgekom op ’n “grutoneel” met “ongelooflik baie bloed”. “Hierdie was nie ’n gewone moord nie, dit was ’n totale overkill.” Die moordwapen was ook vermoedelik nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grootbrak-moorde: Skokverslag in hof aangehoor

Die verhoor van die man wat in hegtenis geneem is in verband met die wrede moord op Tewie (72) en Eurika (62) Human in hul huis in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap, het vandeesweek in die Mosselbaai-hooggeregshof begin. Die man wat daarvan verdink word dat hy ‘n egpaar van Groot-Brakrivier wreed vermoor het, pleit onskuldig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA se dubbele standaarde: Vrou se oë uitgekerf – man moeg oor saak wat sloer

Frans Maela (28) en Alfred Hlongwane (45) het Vrydag vlugtig in die Polokwane landdroshof verskyn weens die moord op Tanya Wiers (44), waar die saak weer uitgestel is. “Dit maak my moeg dat die saak so sloer,” het Rolf Wiers, Tanya se man, gesê. Sy vrou is op Woensdag 7 Februarie helder oordag in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!