UITNODIGING:- Neem aan VVK verkiesing deel en verwerp grondonteiening

Eie verkiesings bly een van die sterkste vreedsame vorms van weerstand teen en verwerping van die heersende politieke bedeling. Daarom behoort alle vryheidgesinde volksmense – en by uitstek ook diesulkes wat nie staatsdiefstal van eiendom aanvaar nie – deel te neem aan die Volksraad-verkiesing op 13 Oktober 2018.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorsitter van Volksraak Verkiesingskommissie tree uit

Mnr. Paul Kruger het uitgetree as voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), en een van die stigterslede, mnr. Tim van der Westhuizen, het ook sy uittrede aangekondig. In ‘n boodskap aan geregistreerde VVK-kiesers, sê mnr. Kruger dat daar volgens die Skrif ‘n tyd is vir alle dinge – ook ‘n tyd om gebore te word, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!