Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Londen Terreuraanval ontbloot wêreld se Dubbele Standaarde oor Plaasmoorde – BoerAfrikaner Volksraad

In die jongste terreur-aanval in die Westerse wêreld op 22 Maart 2017, is 4 burgers in Londen, Engeland (waaronder ‘n polisie-beampte) in ‘n terroriste-aanval gedood en 40 gewond. Dit word wêreldwyd veroordeel; met ondersteuning en solidariteit aan Brittanje deur state soos Duitsland en Frankryk, wat ook reeds onder soortgelyke  terreuraanvalle deurloop. Die Boere-Afrikaner Volksraad vind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere-Afrikaner Volksraad stuur eis tot Vryheid na Trump en Buiteland na gesprekke met ANC regime misluk

Die Boere-Afrikanervolksraad het in Pretoria terugvoer gegee oor hulle werksaamhede die afgelope aantal jare sedert die verkiesing van die Volksraad in 2011. Die sprekers tydens die vergadering was mnr. Paul Kruger van die VVK en die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad, mnr. Andries Breytenbach. Dit was duidelik dat ‘n reuse hoeveelheid werk verrig is. Daar is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eie Volk, Eie Land, Eie Regering

Selfbeskiking Die Volk se enigste Uitweg tot Vryheid Ons speel  Klankbane van Toesprake gelewer gedurende ‘n BAV verkiesings vergadering. Klankbaan van die toespraak deur Alwyn de Klerk Klankbaan van die toespraak deur Abel Malan Daarna lees ek Abel Malan se toespraak wat hy 27 November 2015 gelewer het. Abel Malan het die toespraak geskryf vir die 27ste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is ons voorland Selfbeskikking of Assimilasie / Uitwissing?

Brokkies in die nuus wat dui dat Selfbeskikking die enigste voorland mag wees. Ons het gisteraand gekyk na sake van belang in die nuus en lees ook die artikel deur Marius Smith oor selfbeskiking. Voor ek aangaan met die artikel ‘n kykie na nog belangrike brokkies in die nuus Artikel 1 Wit Slawe. Die swart Thabazimbi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering het tot 31ste Mei om Boere-Afrikaner Volksraad te antwoord waarna VN genader gaan word.

Die 31ste Mei is die spertyd vir die regering om beslissend te antwoord op die Volksraad (BAV) se laaste skrywe aan hul regsverteenwoordiger. Indien die regering nie aanvaarbare gewilligheid toon om met die Volksraad in ernstige gesprek te tree ten aansien van ons volk se aandrang op selfbeskikking nie, sal die Volksraad alle gesprekke met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VVK meen “nesbevuilers” soos AfriSol vermaak ons verdrukkers en dat Self Beskikking wel haalbaar is.

In die afgelope dae was die woord “selfbeskikking” weer in talle monde – en sekere Afrikaanssprekendes het hulleself ongelukkig weereens aangestel om (sekerlik tot groot vermaak en tevredenheid van ons verdrukkers) die rol van “nesbevuiler” te speel en te verkondig hoe “onhaalbaar” en “onmoontlik” dit is dat ons volk homself weer in sy eie staat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wie het die ANC reg gegee om Stem wyke en munisipale afbakening te verander? Laat inwoners self besluit!

Sedert 1994 is die ANC besig met ‘n onwettige manipulasie van Stem Wyke and Munisipale Afbakenings grense, wat niks meer as Verkiesings diefstal is. Dit dra ook by tot hul volksmoord agenda deur dat dit die assimilasie en vertering van die groot verskeidenheid “nasies sonder ‘n staat”, wat in die sogenaamde “reenboog nasie” bestaan, wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere Afrikaner Volksraad besprekings met Cyril Ramaphosa “positief”

Die Boere-Afrikanervolksraad het geen negatiwiteit oor die beginsel van selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk ervaar tydens sy gesprek met waarnemende-president Cyril Ramaphosa nie. Die byna twee en ‘n half uur lange gesprek in die Uniegebou het openhartig en in goeie gees verloop. Dit was hoofsaaklik ‘n informatiewe gesprek. Opbouende vrae oor veral die uiteindelike formaat van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering wil Volksraad se aansoek opponeer

Die Boere-Afrikanervolksraad het op 6 Mei 2014 kennisgewings op die President van die RSA en die Minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling bedien om hulle te verwittig dat die Volksraad voornemens is om by die Hooggeregshof van Suid-Afrika (Gauteng Afdeling, Pretoria) aansoek te doen vir ‘n hofbevel om die Regering te beveel om die Volksraad […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!