Rassehaat uitsprake toe Voortrekkers weggejaag word

Die VF Plus veroordeel die uitsprake van blatante rassisme en rassehaat in die Tshwane-metroraad na aanleiding van die besoek van ʼn groep Voortrekkers aan die raad ten sterkste, sê Sakkie du Plooy, VF Plus-raadslid vir die Tshwane-metroraad. Du Plooy sê die groep Voortrekkers het gevra om ʼn raadsitting by te woon om meer te wete […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twaalf Leuens oor Afrikaans wat gebruik word om Die Taal te Onderdruk en Vermoor

Min mense besef net hoeveel geld, tyd, mannekrag, en propaganda bestee word om die groot wêreld tale se oorheersing te bevorder. Daar is byvoorbeeld ‘n Engelse koerant wat gratis uitgegee word in Sjina, 3 MILJOEN kopies word gedruk, om Sjinese te “help” engels leer… Die feit dat jy engels gebruik was nie jou keuse nie, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slagtings teen Boervolk vir honderde jare, tot vandag toe, deur Brittanje en Inboorlinge…

Vanaand lees ek graag artikels wat ek gevind het op ‘n boervolk werf wat ek vanaand gebruik met persoonlike komplimente van die eienaar van die blad. Baie Dankie ondere andere vir Theunis en Jan vir al julle werk. Dit handel oor van die verskillende veldslae waaroor mens gewoonlik niks van geweet het nie waarvan ek ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BALMORAL- ONS WAS DAAR – WAAROM, Is dit wat ons verdien?

1. Op die 21 ste Junie 2015 was ons by die Balmoral-konsentrasiekampkerkhof ter herdenking van die meer as 35 000 Boerevroue en -kinders wat die lewe gelaat het – eintlik vermoor is – deur die besettingsmagte van “Groot”-Brittanje. 2. Ons was daar om te praat oor die politiek van verdrukking en veslawing van ‘n hulpelose […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bloukrans and Moordspruit – The greatest nightmare in the history of South Africa. 16 February 1838

The greatest nightmare in the history of South Africa at Bloukrans and Moordspruit on 16 February 1838 The story I tell tonight is the most dreadful tale in the history of my people. It is a tale of sadness and a tale of unspeakable horror. An account that was so terrible that the hand of history trembled […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!