2018 is die jaar van die Republiekvlag, van toeka tot nou

Na aanleiding van die Nelson Mandela Stigting se “vraag” of dit nie tyd geword het dat die Republiekvlag verbied moet word nie, het die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, ‘n beroep gedoen dat die vlag volgende jaar, wanneer dit 90 jaar gelede sal wees dat hy gehys is, landswyd vertoon moet word. Mnr. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man vermoor in plaasaanval by Vryheid

’n Man is Saterdagaand net na 22:00 in ’n plaasaanval buite Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet. ’n Verdagte is ook reeds vasgetrek, sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid. Die naam van die slagoffer is nog nie bekend gemaak nie. “Die verdagtes het te voet gevlug, maar te danke aan die Vryheid-buurtwag wat blitsig opgetree […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eie Volk, Eie Land, Eie Regering

Selfbeskiking Die Volk se enigste Uitweg tot Vryheid Ons speel  Klankbane van Toesprake gelewer gedurende ‘n BAV verkiesings vergadering. Klankbaan van die toespraak deur Alwyn de Klerk Klankbaan van die toespraak deur Abel Malan Daarna lees ek Abel Malan se toespraak wat hy 27 November 2015 gelewer het. Abel Malan het die toespraak geskryf vir die 27ste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Danie Theron: Boere Held, Prokureur, Rapportryer, Verkenner, Onderwyser en Christen met £1,000 op sy kop

Vanaand luister ons na die klank baan oor Danie Theron ons Boere Held van die Anglo Boere oorlog Generaal Christiaan de Wet het van Danie Theron gesê: “ ’n Brawer en getrouer kommandant het ek nog nie teëgekom nie!” ’n Prokureur  Danie Theron is op 9 Mei 1872 in Tulbagh in die Kaapkolonie gebore. Toe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek is Die Boerevolk! Die Bittereinderboer wat steeds die Vryheidsvlam brandend hou!

Deurdrenk van my bloed lê die wye droewe vlaktes van hierdie hartseer land – my Vaderland! Rebel is ek! Bittereinder in die Naam van my God – Die Skepper van Hemel en Aarde. Buig sal ek nie voor die duistere magte van die hel wat my wil vernietig nie, want uit die hoogte van adelike […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“So seker as die son skyn, so seker sal Afrika vry wees” – PRESIDENT PAUL KRUGER

Ons bring Hulde aan ‘n wyse Opregte leier Paul Kruger. “So seker as die son skyn, so seker sal Afrika vry wees.” – PRESIDENT PAUL KRUGER Krugerdag 10 Oktober 2015 Paul Kruger se verjaardag Op Heldedag 10 Oktober gedenk ons ook die 23 Jarige Grensoorlog waartydens Tweeduisend vyfhonderd manne die hoogste prys betaal het – […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Val Uitmekaar maar Ryk Elites verkies om Geld, Tyd, Hoftyd en Media Spasie aan “Politieke Korrekheid” te mors.

Terwyl gewone mense met drastiese beurtkrag; kapings; moord; polisie lede wat self ernstige misdaad pleeg;  gruwel verkragtings en moord van oumense; plaasmoorde (Volksmoord volgens Genocide Watch); hospitale wat ‘n doodsvonnis is waar mensebloed en riool op die ope grond uitloop en sonder belangrikke medisyne of selfs beddens sit; terwyl die getal armes in plakkers kampe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!