ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, gooi vloermoer

Die ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, het ‘n tipiese EFF tirade gevoer by die provinsie se soveelste kongres die jaar. Die huidige kongres is vier keer uitgestel weens ‘n hofbevel en takverkiesings wat gekenmerk is deur onreëlmatighede. Volgens Ace het die swartmense hul waardigheid herwin deur die ANC. Die vraag is egter wanneer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ses terroriste slaan toe op nóg ʼn Vrystaat-plaas

Ses gewapende mans het Maandagoggend ʼn bejaarde egpaar, onderskeidelik 80 en 85 jaar oud, op hul plaas in die Odendaalsrus-omgewing in die Vrystaat aangeval en beroof. Dit was die sesde aanval op ʼn plaas of kleinhoewe sedert Saterdag. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder vir die Vrystaat, het aan Maroela Media gesê die verdagtes het ʼn venster […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aanvallers kom hul moses tee na boervrou van Bothaville losbrand op hulle

’n Boervrou van Bothaville in die Vrystaat, Annetjie van Schalkwyk, het Sondag kopgehou toe plaasaanvallers haar gedwing het om die wapenkluis oop te sluit. Sy het ’n pistool gegryp en op die aanvallers geskiet. Een van die aanvallers is gewond en in hegtenis geneem. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê Gerrie Van Schalkwyk, sy vrou, Annetjie, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaat blaas miljoene op diensleweringekspo maar geen geld vir dienslewering

Terwyl dienslewering in die Vrystaat ‘n ongeëwenaarde laagtepunt bereik het, beplan die Vrystaatse premier, Ace Magashule, ‘n diensleweringsekspo vir Vrystaatse departemente met geld wat vir dienslewering gebruik kon word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Hy sê die premier se kantoor het in die vergadering van die provinsiale finansiële komitee aangekondig dat dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pasgeskeerde skape vrek in die November sneeu, wat op groen koringaar lê. Nog bewyse “Global Warming” is ‘n klug!

In Harrismith, Oos-Vrystaat was die skape pas geskeer, toe kom die koue en sneeu in die middel van November! Al die skape is dood. In die distrik Fouriesburg sê ‘n Boer dat dit die eerste keer is dat hy ooit sneeu op ‘n groen koringaar sien . . . In die laaste paar weke alleen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit gons oor gesteelde voertuie in munisipale stoor

Vrede in die Vrystaat is weer in omstredenheid gehul nadat ses splinternuwe gesteelde Range Rovers ter waarde van R9 miljoen in ’n munisipale stoor gevind is. Volgens kapt. S’fiso Nyakane, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat, word ’n saak van bedrog ondersoek. Foto’s van die swart Range Rovers doen sedert Dinsdag die ronde op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Kommuniste Party daag ANC uit

Die SA Kommuniste Party (SAKP) bring ‘n dreigement tot uitvoer deur onder sy eie vaandel aan verkiesings deel te neem. Die SAKP gaan etlike wyke in die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat tydens ‘n tussenverkiesing betwis. Ontleders beskou dit as ‘n proeflopie vir die SAKP met die oog op die algemene verkiesing van 2019. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorman van wildplaas tydens plaasaanval doodgeskiet in Jagersfontein-omgewing, Vrystaat

’n Jong plaasvoorman is Sondagmiddag dood toe hy na bewering tydens ’n inbraak op ’n wildplaas in die Jagersfontein-omgewing in die Vrystaat in die hart geskiet is. Kyle Stols (22), die voorman op ’n wildplaas van Hantari Game Breeders in die Jagersfontein-omgewing, is op die toneel dood. Die wildplaas behoort aan Marius Eksteen, eienaar van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eens ‘n kroonjuweel van Kroonstad nou onderbenutte oord kos belastingbetalers miljoene

Kroonpark wat eens een van die besonderse kroonjuwele van Kroonstad was, is deesdae ’n onderbenutte oord wat die Moqhaka-munisipaliteit se belastingbetalers sowat R18,5 miljoen jaarliks uit die sak jaag. Verder slaag dit ook nie in sy doel om deur toerisme ekonomiese oplewing in Kroonstad of die Vrystaat te bring nie. So sê George Michalakis, DA-lid […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jeugdiges van Vrystaatse Goudveld stop bus, beroof passasiers en stig brand

Jeugdiges het Maandagaand klaarblyklik die wydverspreide onluste op die Vrystaatse Goudveld uitgebuit om ’n Greyhound-bus buite Allanridge voor te keer, die 46 passasiers te besteel en die bus aan die brand te steek. Van die passasiers is deur klippe getref toe die jeugdiges die bus bestook het en sommige is aangerand. Drie van die slagoffers, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!