Wanbesteding veroorsaak dat Vrystaat munisipaliteite R440 miljoen in rooi is

Die Vrystaatse provinsiale departement van openbare werke en infrastruktuur skuld die provinsie se munisipaliteite R440 miljoen aan onbetaalde rekenings vir water, elektrisiteit en erfbelasting op eiendom wat die departement besit en bestuur.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaatse wetgewer in die duister omrede rekeninge nie betaal word

Die ligte is fisies afgeskakel by die Vrystaatse wetgewer nadat die rekening skynbaar nie betaal is nie.

Boonop het dit aan die lig gekom dat Isaac Seoe, veroordeelde bedrieër en vriend en voormalige vennoot van die Vrystaatse premier, Ace Magashule, die eienaar is van die gebou waarin die kantore van die Vrystaatse wetgewer gesetel is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaat blaas miljoene op diensleweringekspo maar geen geld vir dienslewering

Terwyl dienslewering in die Vrystaat ‘n ongeëwenaarde laagtepunt bereik het, beplan die Vrystaatse premier, Ace Magashule, ‘n diensleweringsekspo vir Vrystaatse departemente met geld wat vir dienslewering gebruik kon word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Hy sê die premier se kantoor het in die vergadering van die provinsiale finansiële komitee aangekondig dat dit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!