Geskorste Frankfort-stadshoof sit tuis vir R3,4 m

Die DA is geskok dat Puseletso Radebe, munisipale bestuurder van die Mafube-munisipaliteit (Frankfort), wat sedert 9 Desember 2014 geskors is, vir byna drie jaar lank sy volle salaris ontvang het terwyl hy net by die huis gesit het. Die geld wat aan hom oor die drie jaar uitbetaal is, beloop R3,4 miljoen. So sê Mariëtte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!