Twee wapensmokelaars met AK47’s en ammunisie betrap naby Komatipoort grens

Twee verdagtes is oor die naweek in hegtenis geneem nadat sewe AK47-aanvalsgewere in hul besit gevind is. Brig. Vishnu Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, het gesê die sukses volg ná ʼn intelligensiegedrewe operasie deur verskeie eenhede van die nasionale polisie en die Limpopo-taakspan. “Die span het inligting opgevolg dat twee verdagtes, onderskeidelik 17 en 35 jaar oud, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stasiebevelvoerder van Mitchells Plain geskors oor wapens

‘n Stasiebevelvoerder en senior offisier van die Mitchells Plain polisiestasie is geskors nadat 15 vuurwapens by die polisiekantoor gesteel is. Brig. Cass Goolam is geskors, saam met nog 13 lede van sy polisiekantoor in verband met die wapens se verdwyning. Die besonderhede van die skorsing word geheim gehou, aangesien die polisie dit as ‘n interne […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie Minister woedend oor vermiste polisiewapens in die Wes-Kaap

Fikile Mbalula, minister van polisie, sê die verdwyning van 33 vuurwapens uit twee polisiekantore in die Wes-Kaap is onaanvaarbaar en uiters kommerwekkend. Die vermiste vuurwapens is uit polisiekantore in Bellville-Suid en Mitchells Plain gesteel en die saak is intussen aan die Valke oorhandig. Vuyo Mhaga, woordvoerder van die minister van polisie, sê dit het einde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wapens uit Bellville-Suid polisiekantoor gesteel

Verskeie vuurwapens, wat as bewysstukke in strafsake moet dien, het vermis geraak uit ‘n stoorkamer van die Bellville-Suid polisiestasie. Die polisie ondersoek die verdwyning en ‘n moontlike verband word ook ondersoek met die oplewing van gewelddadige bendebedrywighede in die Wes-Kaap. Skynbaar is soveel as 20 wapens weg, alhoewel die polisie nie die getal wil bevestig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Arsenaal wapens in besit gekry van Panjo die tier se baas

Die eienaar van Panjo die tier sal Vrydag in Springs formeel om borgtog aansoek doen nadat hy in ’n polisieklopjag met handgranate, springstof en sowat 1,5 miljoen koeëls vir drie verskillende soorte gewere in hegtenis geneem is. Augusto Perreira Fernandes (65) het Donderdag vlugtig in die landdroshof in Springs op voorlopige aanklagte van oortredings van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vuurwapens vir Afrika(ne) maar geen lisensies of rekord nie!

Soos ons al lankal weet is daar chaos met wapens en hul lisensies. Waarmee dink die SAP word transito rooftogte en plaasaanvalle mee gepleeg? Terwyl die jongste misdaadstatistieke toon dat veral geweldmisdade “onaanvaarbaar” hoog is, veroorsaak algehele chaos by die sentrale vuurwapenregister (SVR) dat die polisie bykans geen beheer oor vuurwapens het nie. Die parlementêre […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!