Voorsitter van Volksraak Verkiesingskommissie tree uit

Mnr. Paul Kruger het uitgetree as voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), en een van die stigterslede, mnr. Tim van der Westhuizen, het ook sy uittrede aangekondig. In ‘n boodskap aan geregistreerde VVK-kiesers, sê mnr. Kruger dat daar volgens die Skrif ‘n tyd is vir alle dinge – ook ‘n tyd om gebore te word, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Grondroof is ‘n daad van oorlog”, maar is plaasmoorde nie alreeds oorlog nie?

In  ‘n verklaring wat ondersteun is deur Die AWB, Die HNP, Die Verkennersbeweging en Die VVK, verklaar hulle dat wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, lei  dit noodwendig tot oorlog. Sedert die vroegste tye was dit die aanvaarde reg van volkere om hul gebiedsintegriteit teen sulke vergrype te verdedig, soos […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering het tot 31ste Mei om Boere-Afrikaner Volksraad te antwoord waarna VN genader gaan word.

Die 31ste Mei is die spertyd vir die regering om beslissend te antwoord op die Volksraad (BAV) se laaste skrywe aan hul regsverteenwoordiger. Indien die regering nie aanvaarbare gewilligheid toon om met die Volksraad in ernstige gesprek te tree ten aansien van ons volk se aandrang op selfbeskikking nie, sal die Volksraad alle gesprekke met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VVK meen “nesbevuilers” soos AfriSol vermaak ons verdrukkers en dat Self Beskikking wel haalbaar is.

In die afgelope dae was die woord “selfbeskikking” weer in talle monde – en sekere Afrikaanssprekendes het hulleself ongelukkig weereens aangestel om (sekerlik tot groot vermaak en tevredenheid van ons verdrukkers) die rol van “nesbevuiler” te speel en te verkondig hoe “onhaalbaar” en “onmoontlik” dit is dat ons volk homself weer in sy eie staat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!