Munisipaliteit van George is ‘n “miernes van korrupsie”

Die Valke het Maandagoggend toegeslaan op die George-munisipaliteit wat deur ingeligte bronne beskryf word as ‘n “miernes van korrupsie”.

Kapt. Philani Nkwalase, woordvoerder van die Valke, het dit bevestig en sê hulle wil onder meer beslag lê op dokumente wat verband hou met die verkryging van tenders.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus eis vervolging van Eskom direkteure

Die VF Plus berei tans ‘n aansoek voor aan die Maatskappykommissie om bevindings te maak hoe Eskom en sy direkteure die Maatskappywet verbreek het tydens die talle gevalle van wanbestuur oor die laaste jare wat nou aan die lig gekom het, sê die party se voorsitter, adv. Anton Alberts.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wanbesteding veroorsaak dat Vrystaat munisipaliteite R440 miljoen in rooi is

Die Vrystaatse provinsiale departement van openbare werke en infrastruktuur skuld die provinsie se munisipaliteite R440 miljoen aan onbetaalde rekenings vir water, elektrisiteit en erfbelasting op eiendom wat die departement besit en bestuur.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille klou soos klitsgras aan haar amp

Terwyl die DA alles in sy vermoë doen om van sy Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, otslae te raak, blyk dit dat sy beslis nie gaan toelaat dat hulle oor haar loop nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Emfuleni munisipaliteit verloor R700 miljoen van belastingbetalers se geld

Die Emfuleni-munisipaliteit (Vanderbijlpark, Vereeniging en Sebokeng) het in die 2016-’17-boekjaar bykans R770 miljoen van belastingbetalers se geld “verloor”, luidens die ouditeur-generaal se verslag. Dady Mollo, DA-koukusleier in Emfuleni, het Donderdag gesê DA-raadslede het ’n beroep gedoen op Paul Mashatile, Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, om in te gryp by die finansiële wanbestuur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

De Lille se politieke loopbaan tot ‘n einde

Dit wil voorkom of Patricia de Lille se politieke loopbaan tot ‘n einde gaan kom. Dit volg nadat haar eie party haar geskors het hangende ‘n ondersoek. De Lille was die afgelope tyd in verskeie “skermutselinge” en bewerings van wanbestuur. Openlike beskuldigings is heen en weer geslinger. Die DA het skynbaar sy mes in vir […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tammy Wessels vervang Wouter Wessels van die VF Plus as die nuwe wetgewerlid

Me. Tammy Wessels is as die nuwe wetgewerlid (LPW) van die VF Plus in die Vrystaat ingehuldig. Haar inhuldiging volg nadat mnr. Wouter Wessels verkies is om dr. Pieter Mulder as parlementslid op te volg. In ‘n verklaring sê VF+ Tammy is opgewonde om in haar nuwe posisie die gemeenskap te dien, ʼn daadwerklike waghondfunksie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die aankondiging is gemaak en jongbloed word aan die stuur gesit: Wessels neem Mulder se setel

Mnr. Wouter Wessels, voorheen lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, is die VF Plus se nuwe parlementslid in die plek van dr. Pieter Mulder wat na byna dertig jaar as parlementslid uitgetree het. Wessels is 32 jaar oud en is die afgelope twaalf jaar aktief in partypolitiek betrokke. Hy is vier jaar gelede tot die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

HOEVEEL KORRUPSIE WIL DIE DA NOG TOESMEER?

Dit bly verstommend ironies dat die Demokratiese Alliansie van die more tot die aand tekere gaan oor korrupsie, terwyl die media sommer openlik berig oor die vlak van korrupsie wat Patricia de Lille in Kaapstad toesmeer. Verstommend genoeg kom die DA nie so ver om van haar ontslae te raak nie. Hoekom nie? Waarom moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kgetlengrivier (Koster, Derby en Swartruggens) kragloos weens wanbetaling – Dankie ANC regering!

Die Kgetlengrivier-plaaslike munisipaliteit, wat Koster, Derby en Swartruggens insluit, se elektrisiteit sal op 20 September deur Eskom afgesny word weens die munisipaliteit se wanbetaling, sê Frans Potgieter, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit. Die aankondiging is gedurende ʼn raadsvergadering gemaak. Volgens Potgieter skuld die munisipaliteit ongeveer R50 miljoen aan Eskom. “Betalende verbruikers sal nou saam met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Gupta’s maak weer golwe en is nou betrokke in die Vrystaatse landboudepartement

Die Vrystaatse departement van landbou is deurspek met finansiële ongerymdhede en die versuim van die departement om sy 2015/16 jaarverslag ter tafel te lê, wys dat die bewering rakende die befondsing van die Gupta-troue deur middel van die Vrede-suiwelprojek heelmoontlik waar is, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer en lid van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is dit ons probleem dat SA is soos wat hy is?

Die wanbestuur wat heers in Suid-Afrika vanweë onkunde, korrupsie, gewone skelmstreke en dergelike optrede is sekerlik nie die Boere-Afrikaner se probleem nie, en is reeds ’n kwart eeu gelede voorsien. As blankes deesdae hulle munisipale rekening vir vullisverwydering betaal het, en dan opgehemel word omdat hulle Saterdag na Saterdag opoffer om strate en parke se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!