Wilgerivier en Vaaldam deur riool besoedel – VF Plus dring aan op nasionale ingryping

Kabeldiefstal by die Frankfortrioolaanleg het veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik nou vrylik in die Wilgerivier en daarna in die Vaaldam, waarvan miljoene mense afhanklik is vir watervoorsiening, inloop, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer. Die Vaaldam voorsien onder andere aan Rand Water, wat op sy beurt bykans die hele […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Binnekort sal ons eerder steenkool en platinum eet in plaas van mielies en aartappels.

Dit is mnr. Dricus Botha, streekverteenwoordiger van TLU SA se Noordstreek, nadat die nuwe voorgestelde watertariewe vir Limpopo aangekondig is. Daarvolgens sal die verhoging vir water wat gebruik word vir huishoudelike en industriële doeleindes, wat myne insluit 0% wees. Besproeiing se tariewe sal met 4,6 % verhoog wat, wat ‘n groot invloed op landbou sal […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstad stel nou ook streng waterbeperkings in

Die stad Kaapstad het aangekondig dat nuwe waterbeperkings op 1 November 2016 in werking tree wat huiseienaars verbied om tuinslange te gebruik om tuine te benat. Dit word gedoen om te voorkom dat damme se vlakke nie gevaarlik laag gaan daal nie.  Die nasionale vlak van damme staan tans net onder 50% en konstante reën […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit lyk asof beurtwater ons voorland is ook in Thabazimbi

Ernstige water krisis in Thabazimbi omgewing Dit het onder ons aandag gekom dat daar ‘n ernstige water tekort in Thabazimbi omgewing is. Volgens ‘n bron moet inwoners hulle name op ‘n lys plaas om as hulle gelukkig is een of twee keer ‘n week ‘n houer water by die munisipaliteit te kry, wat met ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!