Brian Molefe: Van Gupta luitenant na kolonel in die SA Weermag

Soos sekere mediaberigte dit stel, het Brian Molefe bevordering gekry van Gupta luitenant na kolonel in die SA Weermag. Hy verdien tans “‘n skamele” R57 000 per maand, wat sleg afsteek teen wat hy in Eskom “verdien” het toe hy nog die omstrede grootbaas daar was. Molefe is aangestel as deel van ‘n groep ”spesialiste” […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Spoegende vrouegeneraal wat verklaar dat sy wit mense haat gearresteer oor bedrog

’n Vrouegeneraal in die leër wat al by herhaling na haar ondergeskiktes gespoeg het en verklaar het dat sy wit mense haat, is die afgelope week weens bedrog in hegtenis geneem. Genl.maj. Nontobeko Mpaxa (52), hoofdirekteur van magsvoorbereiding, is in wat die weermag ’n “geheime operasie” noem in Pretoria vasgetrek. ’n Onbekende aantal beweerde medepligtiges […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pieter Groenewald, leier VF Plus: Polisie kan nie meer misdaad in SA beheer

Die minister van polisie se versoek om die weermag te ontplooi om die polisie by te staan met die bekamping van misdaad is ʼn erkenning dat die polisie nie meer misdaad in Suid-Afrika kan beheer nie, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het in ʼn ledeverklaring in die parlement gesê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van Polisie vra weermag se hulp om misdaad te bekamp

Fikile Mbalula, minister van polisie, het Dinsdag ʼn beroep op die weermag gedoen om die polisie by te staan om misdaad in Gauteng en die Wes-Kaap te beveg. “Toe ek die gemeenskap in Elsiesrivier besoek het, het een gemeenskapslid die bendegeweld as terreurdade beskryf. Ek wil vir julle sê ek het julle gehoor en ek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog meer misdaad, die keer binne die SA Weermag !!

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) moet begin aandag gee aan dissipline en gewone misdaad binne die weermag voordat hy die vertroue van die publiek in hom totaal verloor, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor verdediging. Dr. Groenewald het met die begrotingsposdebat oor verdediging en militêre veterane gesê die minister en ander […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BELANGRIK. ANC, SAKP en Sjina maak die Boer se Plan… masjien geweer en al…

Ons ontleed van die gebeure in die burgelike “militêre” gedeelte van die ANC SAKP se soms onverklaarbare “gemeenskaplike initiatiewe” om ‘n beter idee te kry van die groter prent en wat dit vir die blanke minderheid in SA kan beteken:  Met die help van die Suid Afrikaanse Kommunistiese Party en hul wit ondersteuners, het die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!