Dis nie iets nuuts nie, die Polisie kan net nie hulle werk doen nie

Die VF Plus doen ʼn beroep op die gemeenskap van Muldersdrift om proaktief by misdaadvoorkomingsaksies in hul omgewing betrokke te raak. Dit volg nadat ʼn 15 jarige meisie Dinsdagnag verskeie kere in haar ouerhuis op hul plaas geskiet is. Jaco Mulder, VF Plus-leier vir Gauteng, sê dat die Muldersdrift-gemeenskap al vir etlike jare geteister word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande

Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die markte se stil maar verdoemende reaksie op Gigaba se rede. Hy het min goeie reaksie gekry oor sy toespraak. Inteendeel, is hy daarvan beskuldig dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Watse inpak het die werkloosheid syfer op ons !!??

Geestesgesondheid is vinnig besig om MIV/ Vigs verby te steek as die grootste oorsaak van siektes wat mediese hulp vereis in Suid-Afrika, en die VF Plus is van mening dat die land se haglike ekonomiese situasie en gepaardgaande werkloosheid ʼn groot rol hierin speel. Luidens ʼn onlangse artikel in Biznews wat gegrond is op navorsing […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit is amptelik: Suid-Afrika staan nou met die hoogste werkloosheidsyfer in 13 jaar – wat ‘n skande!

Dit is amptelik: Suid-Afrika staan nou met die hoogste werkloosheidsyfer in 13 jaar en ekonome, soos Mike Schussler, sê dit gaan nie binne die volgende 18 maande na twee jaar verbeter nie, inteendeel, dit gaan eerder verder versleg. En wat seg Jacob? In die Parlement sê hy gister: Julle is onnodig negatief, die land gaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!