61 000 nuwe werksgeleenthede dalk in wiele gery na Numsa interdik

Die Minister van Energie het in ‘n laataand interdik bloedneus gekry, nadat die hof ‘n aansoek van die vakbond Numsa toegestaan het.

Radebe was op die punt om verskeie ooreenkomste te onderteken met onafhanklike verskaffers oor hernubare energieverskaffing.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Werkloosheid in Suid Afrika neem drasties toe

Vir die derde opeenvolgende kwartaal het werkloosheid toegeneem. In Maart 2017 het 41 000 werkers hul werk verloor, en in Junie 31 000. Volgens Statistiek SA het 83 000 werkers tussen September 2016 en September 2017 hul werke verloor. Intussen doen gerugte die rondte dat 1 800 onderwysers hul werk kan verloor in 2018. Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sosialisme:- dit gaan ons almal honger en arm laat

Die EFF kan nie anders as om voor te stel dat banke sonder vergoeding genasionaliseer moet word nie, want die staat het weens die ANC se wanbestuur en korrupsie bloot nie meer die geld om daarvoor te betaal indien dit sou gebeur nie, het dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, gesê. Dr. Mulder […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!