EFF: ‘Ons is verstom oor wetteloosheid in SA’ – komende van Malema en sy belhamels

Die EFF het Saterdag teen die regerende party uitgevaar en onder meer gesê hy is “verstom oor die wetteloosheid” in Suid-Afrika. Mbuyiseni Quintin Ndlozi, ʼn woordvoerder vir die party, het in ʼn verklaring gesê daar is geen polisie-doeltreffendheid in die land nie omdat die polisiediens disfunksioneel is. Hy het ook gesê die ANC slaag nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!