ANC-regime wil sensuur herinstel om beheer uit te oefen oor die inhoud van die Internet

Die Film- en Publikasieraad-wysigingswetsontwerp is nie ʼn opregte poging om vrouens en kinders te beskerm nie, maar eerder ʼn poging om sensuur terug te bring onder die dekmantel van beskerming, en om beheer uit te oefen oor die inhoud van die Internet en moet daarom verwerp word.

Dit is die standpunt van adv. Anton Alberts van VF Plus.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing ‘n kolskoot?

Die ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing dat mense hul geld uit die land moet neem is duideliker onderstreep deur die EFF se versoek in die parlement dat banke genasionaliseer moet word. Die rooi gevaar EFF het aangekondig dat hy ‘n privaat lede wetsontwerp gaan indien dat die nasionalisering moet geskied sonder vergoeding. Waarnemers wys daarop […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Wat van inkomste van mandela se “Long Walk…”?

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Gaan hulle alle inkomste van mandela se “Long Walk to…” ook nou oorneem? Ek het gesels oor plaasveiligheid en selfverdediging en tussen al die nuwe gevalle is dit met groot skok dat ons moes verneem dat een van Impala Radio se omroepsters, Mariette […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!