Leemtes in Onderwysstelsel benadeel matrikulante

Met die bekendmaking van die matriekuitslae, blyk dit dat daar ‘n slaagsyfer van slegs 75% is, terwyl leerlinge wat nie uiteindelik matriek maak nie nadat hulle met hulle skoolloopbaan begin het, toegeneem het en dus geen matriek het nie. Suid-Afrika se basiese onderwysstelsel met sy verlaagde standaarde is bloot te gebrekkig om leerlinge na behore […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rassespanning hoog by Sasol oor nuwe bemagtigingskema

Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) moet Woensdag besluit of Sasol se “woedende” wit werkers mag staak oor hul uitsluiting uit die maatskappy se nuwe bemagtigingskema. Die vakbond Solidariteit voer aan wit werknemers met tot 30 jaar diens sal vyf keer minder aandele in die Khanyisa-skema kry as ’n swart werknemer wat byvoorbeeld […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gerhardus van Rooyen, seun pedofiel Gert van Rooyen, en sy vrou in hof weens bedrog

Gerhardus van Rooyen, seun van die ontslape pedofiel Gert van Rooyen, en sy vrou, Elana, het Vrydag vlugtig in die landdroshof in Klerksdorp verskyn weens beweerde bedrog. Hulle bly in aanhouding terwyl hul woonadres bevestig moet word met die oog op ’n moontlike borgtogaansoek. Die Van Rooyen-egpaar verskyn op 5 Januarie 2018 weer in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geen beskerming vir Afrikaans – Kovsies amptelik Engels

Hoofregter Mongoeng se onlangse uitspraak oor UOVS se taalbeleid (gelewer in die kolonialistiese Engelse taal) herbevestig sy haat teen die Afrikaner soos dit reeds na vore gekom het in sy politieke uitspraak op 21 Julie 2016 oor verandering van straatname in Pretoria. Twee van sy mederegters Froneman en Cameron het daardie uitspraak beoordeel as betekenende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar op kleinhoewe aangeval in Muldersdrift aan die Wes-Rand

Die polisie is op soek na drie verdagtes in ’n saak van huisroof nadat ’n egpaar Woensdagnag op hul kleinhoewe in Muldersdrift aan die Wes-Rand aangeval is. Ao. David Masedi, polisiewoordvoerder, sê die egpaar het wakker geword met drie mans wat langs hul bed staan. Die mans het aangedring dat hulle geld, vuurwapens en selfone […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aankondiging oor Grondonteiening wyd verwerp

Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het Ramaphosa se stelling beskryf as “onnadenkende emosie wat die oorhand gekry het”. Hy sê dit behoort elke verantwoordelike landsburger tot onrus te stem. “Dit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvallers wou gesin van Caledon leed aandoen

Jacques Bouwer en sy seun Jan het Dinsdag ’n aanval op hul plaas buite Caledon oorleef. Bouwer en sy gesin is Dinsdag kort ná 00:30 deur drie mans in hul huis aangeval. Een van die mans het vroeër vir Bouwer gewerk, maar is afgedank nadat hy glo by hulle en by ’n buurplaas ingebreek het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Heidelberg slagoffer wat meer as maand terug met panga aangeval is, oorlede

Pieter van Deventer (64), die man wat in November in sy huis in Heidelberg wreed met pangas aangeval is, is Dinsdagoggend in die hospitaal oorlede. Van Deventer se dogter, Elaine, het die nuus aan Maroela Media bevestig. “My pa is gisteroggend [Dinsdag] net na 01:00 oorlede. Hy was vir 46 dae in die hospitaal aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika

Teen Vrydag, 15 Desember 2017, was daar reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika, volgens die TLU SA. *Mnr. Louis Meintjies, voorsitter van die TLU SA, sê hoewel 2017 nog nie verby is nie, is die misdaadsyfer reeds hoër as dié van 2016*. *Verlede jaar was daar 71 plaasmoorde en 369 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van PE vasgebind, van R10 beroof

Rowers het ’n bejaarde man van Port Elizabeth vasgebind en sy beursie, waarin daar net R10 was, gesteel. Die bejaarde man (85) en sy vrou is in die vroeë oggendure van Sondag deur twee onbekende mans in hul huis in Walmer, Vierde Laan, wakker gemaak. Die twee onbekende mans het ’n skuifdeur van die huis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!