Die aankondiging is gemaak en jongbloed word aan die stuur gesit: Wessels neem Mulder se setel

Mnr. Wouter Wessels, voorheen lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, is die VF Plus se nuwe parlementslid in die plek van dr. Pieter Mulder wat na byna dertig jaar as parlementslid uitgetree het. Wessels is 32 jaar oud en is die afgelope twaalf jaar aktief in partypolitiek betrokke. Hy is vier jaar gelede tot die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van Minerale hulpbronne, Zwane maak benoude spronge

Die minister van minerale hulpbronne, Mosebenzi Zwane, maak benoude spronge om sy aandeel in staatskaping en spesifiek met betrekking tot die Vrede-suiwelprojek in die Vrystaat te verbloem. So sê mnr. Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer. Volgens Zwane het die VF Plus en ander opposisiepartye die Vrede-suiwelprojek wat die belastingbetaler nagenoeg R570 miljoen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!